top of page

SPORT

 

HSS beskou sport as 'n integrale deel van leerderontwikkeling en streef dus die volgende na:

 

  • sportleierskap en -bestuur wat deur waardes gedrewe word 

  • sport as â€˜n integrale deel van die opvoeding van leerders

  • sport as katalisator om HSS-gemeenskap ('community') te bou

  • sport te gebruik as 'n platform om lewensvaardighede te leer

  • deur sport by te dra tot leerders en die gemeenskap se lewensvreugde 

  • kweek van sportkultuur wat totale deelname van leerders inspireer en elke individu en span te vereer vir hul bydrae

 

HSS bied die volgende sportsoorte aan:

 

 

bottom of page