top of page

OUD-STELLIES

​

Die tyd het aangebreek om ons #FeesFamilie te bou op ons splinternuwe alumni-databasis.

Ons is besonders opgewonde om julle almal uit te nooi om hierdie skakel te volg en dan te registreer as ‘n oud-Stellie (hetsy as oud-leerder of -onderwyser).

 

(Indien jy reeds vantevore die Google Form ingevul het, behoort jy binnekort ‘n e-pos te ontvang ter bevestiging van registrasie op ons databasis.)

 

Stuur asseblief ook hierdie skakel aan al jou oud HSS-vriende en help ons om die hele familie bymekaar te kry vir ons GROOT …

 

…julle sal maar moet wag en sien…

bottom of page