top of page

LEERDERONDERSTEUNING

​

Wat is LeesPlus?

​

LeesPlus bied reeds vir die afgelope 15 jaar, gespesialiseerde lees- en leerondersteuning by verskeie skole in die Wes-Kaap aan.

​

LeesPlus bestaan uit twee komponente:

1. Leeskursus – tydens skool aangebied (alle graad 8 leerders)

2. SWOT Studiekursus – na skool aangebied (privaat inskrywings)

​

Klik gerus die skakel hieronder vir meer inligting:

 

LEERDERONDERSTEUNING | Wat is LeesPlus

bottom of page